Povej prijatelju o tem izdelku:
"Keuses" Bring dikwels Trane! Gert Marais
"Keuses" Bring dikwels Trane!
Gert Marais
Die hele lewe bestaan uit keuses. As jy gebore word moet iemand vir jou 'n naam kies. As jy skool toe gaan moet die regte skool gekies word. Later moet jy vakke kies, en nog later moet jy 'n loopbaan kies. Jy moet kies watter klere jy na verskillende geleenthede gaan aantrek Jy moet kies van watter ou of meisie hou jy om mee uit te gaan. Jy moet kies om saam met die groepsdruk te gaan of om jou eie lewe te ly. Wat jy nooit mag vergeet nie is dat die keuses wat jy vandag maak, 'n invloed sal hê vir die res van jou lewe.
| Medij | Knjige Paperback Book (Knjiga z mehkimi platnicami in lepljenim hrbtom) |
| Izdano | 22. januarja 2015 |
| ISBN13 | 9781507674499 |
| Založniki | Createspace Independent Publishing Platf |
| Strani | 86 |
| Dimenzije | 152 × 229 × 5 mm · 127 g |
| Jezik | Afrikaans |
Ogled vseh Gert Marais